速報APP / 教育 / Afrikaans Hoër Seunskool

Afrikaans Hoër Seunskool

價格:免費

更新日期:2017-12-04

檔案大小:43.7 MB

目前版本:1.2

版本需求:需要 iOS 8.0 或以上版本。與 iPhone、iPad 及 iPod touch 相容。

支援語言:丹麥文, 亞塞拜然文, 俄文, 加泰羅尼亞文, 匈牙利文, 印尼文, 土耳其文, 巴克摩文挪威文, 希伯來文, 希臘文, 德語, 挪威文(耐諾斯克), 捷克文, 斯洛伐克文, 日語, 法文, 波蘭文, 烏克蘭文, 瑞典文, 簡體中文, 繁體中文, 羅馬尼亞文, 義大利文, 芬蘭文, 英語, 荷蘭文, 葡萄牙文, 西班牙文, 越南文, 阿拉伯文, 韓語

Afrikaans Hoër Seunskool(圖1)-速報App

Die Afrikaanse Hoër Seunskool is `n Christelike Afrikaanse Seunskool wat daarna streef om sy unieke tradisie van uitnemende, opvoedende onderwys te handhaaf en uit te bou tot voordeel van ons land en sy inwoners.

Afrikaans Hoër Seunskool(圖2)-速報App

Reeds sedert 1920 is die geskiedenis van die skool nou verweef met `n belangrike groeitydperk van die Afrikaner en sy taal. Besiel met dieselfde pioniersgees as hul voorgangers, het `n stroom jong Afrikaners uit hierdie skool gevloei om leiersposisies in alle vlakke van die Suid-Afrikaanse gemeenskap en die Afrikaner volkslewe vol te staan.

Afrikaans Hoër Seunskool(圖3)-速報App

Vandag word daar met trots teruggekyk op `n roemryke verlede wat elke dag as fondament vir die bouwerk van môre dien.

支援平台:iPhone